'n Oculus (van Latyn oculus wat 'oog' beteken) is 'n sirkelvormige opening in die middel van 'n koepel of in 'n muur. Dit het sy oorsprong in Antieke geskiedenis, en is 'n kenmerk van Bisantynse en Neoklassieke argitektuur. Dit staan ook bekend as 'n œil-de-boeuf van die Franse taal.[1]